WIE SWAAI VIR WIE?

In my gehoorsame en naby leef an God, ontdek ek al hoe meer dat wat Hy wil vir my lewe, soveel meer en beter is as wat ek begeer. Laat Hy jou verras met hoe Hy jou, sy stert, wil swaai.