Sielsorg, Spiritual

Hier is ek nou!

As jy my as jongman sou vra, waarheen ek op pad was, dan sou ek vir jou vinnig en maklik, presies kon sê waarheen ek gedroom het en hoe ek van plan was om daar uit te kom. Soos wat 'n mens ouer word, ontdek jy al hoe meer dat ons eindlik maar net so… Continue reading Hier is ek nou!