Adventure

“Magic” moet gemaak word

Niks wat die moeite werd is in die lewe kom maklik nie! https://youtu.be/bx1kSAmwQsg Koud maar mooi! Toe ek begin stap het, was dit alreeds 'n bitter koue 2 grade. Die koue het op my gesig gebrand, my asem het sulke wit wolkies geblaas, die lug in my longe het gebrand, want fiks is ek nou… Continue reading “Magic” moet gemaak word

Travel

Aquatis: Verrassend mooi!

https://www.youtube.com/watch?v=97DjG4A1KMw Kyk dis nou wraggies Kaapse geelperske-reënweer hier in Switzerland. Vir die week wat ek nou al hier is, het ek so in totaal, miskien, 1 dag sonskyn gehad. Ousus sê darem, dat dit nou nie heeltemal die normale weerpatrone is vir die tyd van die jaar nie. Seker maar Pappa Vader se manier om… Continue reading Aquatis: Verrassend mooi!