BAIE DANKIE vir jou geduld. Na 'n hart-aanval was ek so bietjie op die Krukke-lys. Intussen het ons ywerig gebou aan ons nuwe Webwerf. Dit is nog onder konstruksie maar intussen kan jy jou dagstukkies daar gaan lees. Die Webadres is; livelightcommunity.co.za GROOT GROETE IN JESUS Charl
Tag: Afrikaans
MEER IS BETER!
In ons wegfokus van ons kop-knoop stressors en regmaak vir die koms van ons Koning begin ons besigwees vandag nuwe kwaliteit en betekenis kry.
WAT WYS JOU LEWE?
Snoei is seer maar daar is niks beter vir groei as die seer nie. Dan wys net al hoe meer van God se vrug in ons lewens.
ALLES OF NIKS!
As ons maar net kan begin verstaan hoe ons gesonde logika ons laat uitmis op wat God vir ons bestem het. Letterlik tot "alles" instaat. Geloof beteken om God te vertrou om dit te doen wat ons nie kan nie en wat volgens logika "onmoontlik" is.
GENOEG IS GENOEG!
Die liefde reken die kwaad nie toe nie. Ons is vinnig om ander mense af te skryf, om boeke toe te maak. God het in Jesus vir ons kom wys wat kan gebeur as ons in liefde groei na Hom, ons self en ons naaste.
MOET NOOIT OPHOU LEER NIE!
Hoe meer ek elke mens en situasie sien as 'n leer-geleentheid uit God se hand hoe gouer begin ek om al hoe minder teen die lewe te baklei. Dan begin God se krag al hoe meer deur my vloei
SÊ NOU MAAR …?
Sal jy dit glo? Sal jy dit glo? Juis as gevolg van almal wat iets oor alles te sê het, glo ons nie meer alles wat mense vir ons sê nie. Kortom, ons weet nie meer wat om te glo nie. Dit lei daartoe dat dit wat ons moet hoor en glo, dit wat die… Continue reading SÊ NOU MAAR …?
HOE AANDAGTIG LUISTER ONS?
God is altyd "betyds". Altyd gereed om te help. Kan alles en wil alles. Het ons lief, wil ons versorg en seën met Sy beste. As ons net wil luister!
MET WATTER ORE LUISTER JY?
In ons soek en luister na wat God se wil is vir ons lewens, groei Sy leiding in ons harte en begin ons later "weet" wat Sy wil is.
LEWE EN LIG.
Hoe meer jy na die Lig toe loop, in die Lig van die Gees, hoe meer groei jou Hoop.