A community is traditionally a group of people living in the same place. Well, the Live Light Community is embracing the wonders of the web and bringing people together virtually, wherever you may find yourself.
And what does every community love? A good shindig, a knees up, a party! So we’re excited to celebrate life’s ups and downs with you by hosting some virtual and real life events which we’ll post on this page so you can keep track of what’s coming up. Check back frequently or follow our Live Light Facebook page for updates.
Next Event | Place | Date & Time |
Christmas Message | Facebook Live | Sunday, 21 Dec 2018 10h00 (GMT+2) |
Onthou!
‘n Gemeenskap is tradisioneel ‘n groep mense wat op dieselfde plek woon. Wel, hier by die Lewe Lig-gemeenskap wil ons met behulp van al die Tegnologiese middele wat ons elke dag gebruik, mense bymekaar en veral nader aan mekaar bring, regoor die wêreld. ‘n Nuwe gemeenskap van mense wat met hul harte naby aan God en mekaar leef en woon.
En wat is die hartklop van elke gemeenskap? Die viering van dit wat ons in gemeen het! Die belangrikste gemene deler is DIE LEWE (Jesus). Ons is baie opgewonde om op ‘n klomp nuwe maniere die lewe saam met jou te vier. Op hierdie bladsy gaan ons jou op hoogte hou van dinge wat gebeur en hoe ons die lewe op praktiese maniere saam gaan vier. Vir meer detail rondom gebeure moet jy hierdie bladsy, of ons Live Light Facebook bladsy Live Light Facebook page gereeld dophou vir nuwe verrassings.