Dankie! Thank You!

Baie dankie vir jou bydrae. Ons glo dat elke sent wat ‘n mens gee saad is wat jy in die grond sit. Ons vertroue dat die Vader ook hierdie saad wat jy gesaai het, groot vrug sal laat dra in Sy Koninkryk en dat Hy jou ook sal laat deel in die opbrengs daarvan.


Thank you very much for your donation. We believe that every cent donated resembles seed that you’re sowing in Gods Kingdom. We trust God to give an abundant harvest on the seed that you have sown today and that He will bless you to share in the harvest.