DANKIE LAAT DIE AARDE BEWE!

As ons begin om in selfs die slegte omstandighede God te loof en dankie vir dit te sê, verras God ons met hoe Hy ons stukkie aarde ook laat bewe.