Travel

Dalk net – die laaste maal!

Hanteer en waardeer, almal, altyd, asof dit die laaste keer is, wat jy hulle gaan sien ! So in die aanstap na Platform 8 toe, was die woorde min en die knoppe in die keel baie. Tog was dit nie ongemaklik nie. As 'n mens met iemand aan die hart verbind is, dan sê die… Continue reading Dalk net – die laaste maal!

Travel

Aquatis: Verrassend mooi!

https://www.youtube.com/watch?v=97DjG4A1KMw Kyk dis nou wraggies Kaapse geelperske-reënweer hier in Switzerland. Vir die week wat ek nou al hier is, het ek so in totaal, miskien, 1 dag sonskyn gehad. Ousus sê darem, dat dit nou nie heeltemal die normale weerpatrone is vir die tyd van die jaar nie. Seker maar Pappa Vader se manier om… Continue reading Aquatis: Verrassend mooi!