English, General, Motivation, Personal, Relationships, Sielsorg, Spiritual

The art of being alive!

You express your own divinity by being alive and by loving yourself and others -Miguel Ruiz- Born to be free and alive! Who and what we are today is to a great extend the result of the positive affirmation we received from certain people in our lives. If we look back on our lives we… Continue reading The art of being alive!

Relationships, Sielsorg

Hart-loslating / Heart-detachment

Verhoudings beurtkrag? Ek is amper doodseker dat almal van ons wat in Suid-Afika woon die frustrasie ken van "loadshedding", "blackout", "power-down" of wat jy dit ook al wil noem. Die frustrasie daarvan is dat alles "af" is en dat jy baie min gedoen kan kry. Daar is letterlik krag vir niks.  As ek so na… Continue reading Hart-loslating / Heart-detachment

Sielsorg, Spiritual

Die groot bang

Kleintyd het ons in 'n huis gebly met so 'n laaaaaang gang. Ons kamer was aan die onderpunt van die gang en pappa en mamma se kamer aan die bopunt van die gang. As klein seuntjie was ek baaaaie bang. Baie keer het ek wakker geword na 'n nagmerrie met 'n hartjie wat so vlak… Continue reading Die groot bang

Sielsorg, Spiritual

Hier is ek nou!

As jy my as jongman sou vra, waarheen ek op pad was, dan sou ek vir jou vinnig en maklik, presies kon sê waarheen ek gedroom het en hoe ek van plan was om daar uit te kom. Soos wat 'n mens ouer word, ontdek jy al hoe meer dat ons eindlik maar net so… Continue reading Hier is ek nou!