In ons soek en luister na wat God se wil is vir ons lewens, groei Sy leiding in ons harte en begin ons later "weet" wat Sy wil is.
Category: Afrikaans
LEWE EN LIG.
Hoe meer jy na die Lig toe loop, in die Lig van die Gees, hoe meer groei jou Hoop.
LEEF IN GOD SE LIG.
In my wegleef van wat ek wil hĂȘ en my begin om uit dankbaarheid te gee, vanuit God se oorvloed, ontdek ek hoe die donker in my hart al hoe minder word.
LEEF IN GOD SE LIG.
Helder skyn U Lig vir die nasies. Meer as ooit is mense op soek na die ware Lig. Kom ons gaan wys dit vir hulle met ons liefde.
GEE DIT NET AAN!
Om Lig te kan wees, moet ons wakker leef en die Gees van God vertrou om ons in God se Waarheid te lei. Jesus kom weer. Maak seker jy is reg.
SONSTRAAL OF MISWOLK?
Wanneer God se Lig ons harte verlig, verander dit ons kyk en beleef na alles rondom ons. In Sy Lig begin ons Hom dan in alles en almal raaksien.
WEES NET WAT JY ALREEDS IS.
In God se Lig ontdek ek die wonder van wie ek is en wie ek kan wees. Sy Gees wil my help om God se Waarheid vir my lewe te ontdek.
MEER AS WENNERS!
Die finale oorwinning is behaal! En die Oorwinnaar? Jesus!! Ons "bly-wees" hieroor moet soveel groter en meer wees as toe die Bokke die WĂȘreld-beker gewen het.
ALLES EN NOG WAT.
Ons is nie Lig-"draers" nie. Ons is God se wandelende Ligte in hierdie wĂȘreld. Sy Gees woon in ons en Sy Liefde moet deur ons menswees skyn.
TE VEEL EN TE MIN.
Die donkie was 'n niks. Die mense het vir Jesus toegejuig. Dit gaan nie oor ons nie, maar oor Hom wat ons waardig ag, om tempel van Sy Gees te wees.