LIVE LIFE FULLY AND FREELY / LEEF VOLUIT
If you do not have wings then you are not an angel and then you are now in the right place because the Live Light community is for be-comers and wrestlers. People who are looking for more, who want to be “real” and who believe there is more in life than what they currently have and who they are.

Most people live with a tricky sidestep, like a car whose wheels are not well balanced and aligned. Balance is a very big part of what life is all about. Therefore, I would like to invite you to join us on the journey of life. Boring we are certainly not and we are not in a hurry that we might miss out on the joys of life.
That is why we want to provide some awesome Pitstops for you on your journey through life, filled with lots of joy. Adventure, cooking, travel, deep-diving spiritually, practical tips, sharing and caring, interesting topics and very interesting interviews.
Every now and then we are thrown into the deep end of life and then it is a case of; learning to swim the hard way. That is how I was forced, to learn to swim a number of times in my life. Books on swimming are one thing, but it takes a lot more than knowledge to survive the rough and challenging waters and rapids of life.
I’ve had a heart attack at 30, 3-way heart bypass at 37 (4 min cardiac arrest – clinically dead), my children’s mother twice diagnosed with cancer, bankruptcy, divorce, relocation, work changes, etc. are just a few of the rapids that I had to survive. So, I had to learn to swim fast and in a hard way!
BECAUSE

I believe life begins the day you accept responsibility for your own life and stop playing the “blame game”. With 60% permanent heart damage after the heart attack (1989), Doctors said that I would never be able to exercise again. Regardless of what they suggested, I started exercising again and was privileged to complete the Comrades Ultramarathon (89 km) in 1993 and 1996, and the Two Oceans Ultramarathon (56 km) in 1995, successfully. I am currently, amongst others, a qualified Advanced Scuba Diver, and qualified paragliding pilot. I live life to the full!
When you are out on your feet and at the end of your own abilities you come to realise that is the point where God’s creative abilities begin to flow in power through you. From my struggles in the deep water, 4 CD recordings followed, Presenter of “Nuwe Wyn” (Radio Pulpit’s Counseling Program), Dare to become Video series with Bible Media, Various articles and books, TV shows and also this Online Ministry.
I want to challenge you to jump into the river of life if you’re not in yet. Let’s take each other’s hands and learn how to become professional swimmers and winners. Subscribe and join, let’s swim and win together!
If you want the rainbow you have to put up with the rain as well!”
Diving with Manta Rays at Sodwana in South Africa
Meer oor my
As jy nie vlerke het nie, dan is jy nie ‘n engel nie en dan is jy nou op die regte plek want die Lewe Lig gemeenskap is vir roeiers en stoeiers. Mense wat soek na meer, wat “real” wil wees en wat glo daar is meer in die lewe as wat hulle tans het en is.
Meeste mense lewe met so ‘n lastige systappie soos ‘n motor wat se wiele nie so lekker geballanseer is nie. Balans is waaroor ‘n baie groot deel van die lewe gaan. Daarom wil ek jou uitnooi om saam met ons die lewensreis te kom stap.

“Boring”is ons nie en ook nie so haastig dat ons uitmis op die “joy” van die lewe nie. Daarom gaan ons sommer sulke diep-lekker Pitstoppe inbou rondom ‘n klomp vreugdes van die lewe. Avontuur, kosmaak, reis, diep-duike, praktiese wenke, saam “chat”, interressante onderwerpe en lekker relevante onderhoude.
Heel dikwels word ons by die diep-kant van die lewe ingegooi en dan is dit ‘n geval van; “swem Jannie swem!” So moes ek ook al ‘n paar keer in die lewe baie vinnig leer swem. Boeke kennis van swem is een ding maar dis ‘n heeltemalle ander ding om die rowwe waters en stroomversnellings van die lewe te oorleef.
‘n Hartaanval op 30, 3-vat hart-omleiding op 37 (4 min hartstilstand), die mamma van my kinders twee maal gediagnoseer met kanker, bankrotskap, egskeiding, verhuisings, werkveranderings, ens. is maar so ‘n paar van die lewe se stroomversnellings wat ek moes oorleef. So, Charl moes vinnig en ernstig leer swem!
WANT
Ek glo die lewe begin die dag as jy verantwoordelikheid vir jou eie lewe aanvaar en ophou omdie “blame-game” te speel. Met 60% permanente hartskade na die hartaanval (1989) het Dokters gesê dat ek nooit weer sou kon oefen nie. Ek het weer begin oefen en was bevoorreg om die Comrades in 1993 en 1996, en die Two Oceans in 1995 suksesvol te voltooi. Vandag is ek ‘n gekwalifiseerde Paragliding “Pilot” en “Advanced Scubadiver” onder andere.
Leef met so ‘n passie dat jy nie tyd het vir vrees, bekommernis en uitstel nie.”
Wanneer ‘n mens spartel, kom jy aan die einde van jouself en jou eie vermoeë en dis juis dan wat jy verras word met hoe God se kreatiewe vermoeëns deur jou begin vloei. Uit die gespartel in die diepwater, het 4 CD opnames gevolg, aanbieder van Nuwe Wyn (Radio Kansel se Beradingsprogram), Waag om te word Video reeks saam met Bybelmedia, Verskeie artikels en boeke, TV optredes en ook hierdie bediening.
Ek daag jou uit om in die stroom van die lewe te spring as jy nog nie in is nie. Kom ons vat mekaar se hande en leer by mekaar hoe ons professionele swemmers en wenners kan word. Skryf in en kom deel, swem, wen en leef saam met ‘n passie!