Sal jy dit glo? Sal jy dit glo? Juis as gevolg van almal wat iets oor alles te sê het, glo ons nie meer alles wat mense vir ons sê nie. Kortom, ons weet nie meer wat om te glo nie. Dit lei daartoe dat dit wat ons moet hoor en glo, dit wat die waarheid is, nie gehoor kan word nie. Luister daarom baie mooi.


