Skip to content

Motivational, inspirational and life changing

Let your radiant beauty shine, celebrate your insanity, be real, be true to yourself, live light!

  • Facebook
  • YouTube
  • Podia
  • Home
  • About
  • Events
  • Get involved
  • Contact

Month: October 2021

Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

TE VEEL EN TE MIN.

October 29, 2021October 28, 2021 livelightcommunity

Die donkie was 'n niks. Die mense het vir Jesus toegejuig. Dit gaan nie oor ons nie, maar oor Hom wat ons waardig ag, om tempel van Sy Gees te wees.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

GOD SE LIEFDES-DOKTERS.

October 28, 2021October 27, 2021 livelightcommunity

Ons het alles wat nodig is om gelukkig, hoopvol, ens te wees. Begin net om dit waarmee God jou geseën het, te ontdek en te gebruik.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

OM SOUT TE WORD.

October 27, 2021October 26, 2021 livelightcommunity

Daar is min dinge in die lewe wat soveel sin en betekenis aan my lewe gee, as om 'n verskil te maak in ander mense se lewens. Gaan doen dit en sien die verskil.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering, Uncategorized

DIE GROOT DORS.

October 26, 2021October 25, 2021 livelightcommunity

Hoe meer ander ons Jesus-andersheid sien in die manier waarop ons lewe, hoe meer sal hulle Hom wil leer ken.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

OORWIN EN GEBIND!

October 25, 2021October 22, 2021 livelightcommunity

Die oorwinning is behaal. Jesus het oorwin! Kom ons proklameer Sy oorwinning deur in liefde uit te reik na elkeen wat nog in die duisternis wandel.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

LEEF MET ‘N HEILIGE HUIWERING.

October 22, 2021October 20, 2021 livelightcommunity

In ons leer om met 'n heilige huiwering te leef, spaar onsself baie probleme en terselfdertyd leer ons om op die water te loop saam met Jesus.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

AANNAMES IS DIE MOEDER VAN MISVERSTANDE.

October 21, 2021October 20, 2021 livelightcommunity

Liefde groei en gedy in die Lig van die Waarheid. Aannames is gebasseer op subjektiewe waarneming op grond waarvan gevolgtrekkinge gemaak word. Die gevolg - Chaos. Wees 'n Waarheidsoeker

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

Aarde sluk my in ?

October 20, 2021October 19, 2021 livelightcommunity

Dink vinnig maar praat stadig. Laat jou doen vandag harder praat as jou sê.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering, Uncategorized

WAT TEL DIE MEESTE PUNTE VIR JOU?

October 19, 2021October 18, 2021 livelightcommunity

In ons onvoorwaardelike liefhê van mekaar, ons deel met mekaar en ons uitreik na ander, word God al hoe meer sigbaar in ons gebroke wêreld

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

WAAR FOKUS JY?

October 18, 2021October 15, 2021 livelightcommunity

Hoe meer ek in geloof begin om God te vertrou met die onmoontlike, hoe meer begin ek groei in geloofs-waagmoed.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment

Posts navigation

Older posts

Join 1,286 other subscribers

Recent Posts

  • GEDULD O GEDULD!
  • MEER IS BETER!
  • WAT WYS JOU LEWE?
  • ALLES OF NIKS!
  • GENOEG IS GENOEG!

Archives

  • January 2022
  • November 2021
  • October 2021
  • September 2021
  • August 2021
  • July 2021
  • June 2021
  • May 2021
  • April 2021
  • March 2019
  • February 2019
  • January 2019
  • December 2018
  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Home
  • About
  • Events
  • Get involved
  • Contact

Contact details

Tel: +27-82 821 6433
Info@livelightcommunity.co.za

Top Posts & Pages

  • GEDULD O GEDULD!
  • MEER IS BETER!
  • WAT WYS JOU LEWE?
  • ALLES OF NIKS!
  • GENOEG IS GENOEG!
  • Facebook
  • YouTube
  • Podia
Create a website or blog at WordPress.com
  • Follow Following
    • Motivational, inspirational and life changing
    • Join 59 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Motivational, inspirational and life changing
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...