Skip to content

Motivational, inspirational and life changing

Let your radiant beauty shine, celebrate your insanity, be real, be true to yourself, live light!

  • Facebook
  • YouTube
  • Podia
  • Home
  • About
  • Events
  • Get involved
  • Contact

Month: August 2021

Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

DIE GROTER GEDULD-PRENTJIE.

August 31, 2021August 30, 2021 livelightcommunity

In die ontslae raak van die dinge wat my ongeduldig maak en my proaktiewe keuses, word ek al hoe meer die kanaal waardeur God se geduld, vrylik na ander kan vloei

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

‘N BOER MAAK ‘N PLAN.

August 30, 2021August 29, 2021 livelightcommunity

Hoe meer ek in my hart gaan sit, hoe meer kom ek tuis in die Een se teenwoordigheid wat alles gemaak het en wat sê Hy is my "Abba Vader".

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

ONS SAAI, GOD LAAT GROEI.

August 27, 2021August 26, 2021 livelightcommunity

Die oomblik as ek begin saai sonder verwagting word ek verras deur die opbrengs wat God gee. Net Hy kan laat ontkiem en laat groei. Ek moet doen wat ek moet doen en God toelaat om te doen wat net Hy kan doen

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

PADDA IN DIE PYP!

August 25, 2021August 24, 2021 livelightcommunity

Deur die paddas in my lewenspyp te identifiseer, plan te sien met hulle en vry te kom van hulle, begin ek al hoe meer God se oorvloed van liefde, vreugde, vrede ens. ervaar.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

DIE PRYS VAN LIEFDE.

August 24, 2021August 23, 2021 livelightcommunity

God gee onvoorwaardelik Sy liefde aan almal ongeag van hul foute.Hy hou nooit op om vir ons lief te wees nie. Hoe meer jy soos Hy gee hoe meer gaan jy ontvang.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering, Uncategorized

SO IETSIE VAN MY, SO ALLES VAN GOD!

August 23, 2021August 22, 2021 livelightcommunity

Jy is gemaak om vir die wêreld te wys wat het die meeste waarde. Hoe meer jy begin leef volgens God se handelsmerk en beeld hoe meer gaan die wêreld verstom staan.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

LUISTER, LUISTER WIE DAAR FLUISTER …

August 20, 2021August 19, 2021 livelightcommunity

Hoe nader ek aan iemand leef, hoe meer ontdek ek sy hart en hoe meer wil ek by Hom wees. God woon in jou. Laat Hom toe om jou beste vriend te word.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

DIE GROTER PLAN.

August 19, 2021August 18, 2021 livelightcommunity

God se doel met jou en my hier-wees op aarde is, om ons voor te berei, om vir ewig by Hom te kan wees.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

HOE STERK IS JY?

August 18, 2021August 17, 2021 livelightcommunity

Elke mens is net so sterk soos wat sy verhouding met God en ander mense is wat hom help om te kan wees en word wat God vir elkeen van ons droom. Begin leef vanuit God se krag en ander se inspraak.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie

KYK VERBY DIE KLEI.

August 17, 2021August 16, 2021 livelightcommunity

In die ontdek van wie ek is, in die Liefdes-Lig van Jesus begin ek al hoe meer om ander mense ook te sien vir wie en wat hulle is.

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment

Posts navigation

Older posts

Join 1,286 other subscribers

Recent Posts

  • GEDULD O GEDULD!
  • MEER IS BETER!
  • WAT WYS JOU LEWE?
  • ALLES OF NIKS!
  • GENOEG IS GENOEG!

Archives

  • January 2022
  • November 2021
  • October 2021
  • September 2021
  • August 2021
  • July 2021
  • June 2021
  • May 2021
  • April 2021
  • March 2019
  • February 2019
  • January 2019
  • December 2018
  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Home
  • About
  • Events
  • Get involved
  • Contact

Contact details

Tel: +27-82 821 6433
Info@livelightcommunity.co.za

Top Posts & Pages

  • GEDULD O GEDULD!
  • MEER IS BETER!
  • WAT WYS JOU LEWE?
  • ALLES OF NIKS!
  • GENOEG IS GENOEG!
  • Facebook
  • YouTube
  • Podia
Create a website or blog at WordPress.com
  • Follow Following
    • Motivational, inspirational and life changing
    • Join 59 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Motivational, inspirational and life changing
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...