Ons kan eers "vergenoegd" begin lewe as ons begin om volgens God se "nodige" beginsel te begin leef. Dan volg vreugde en vryheid.
Month: July 2021
DIE TWEE KANTE VAN GENADE.
Jesus het betaal wat ons nooit kon betaal nie en vir ons kom gee wat ons nooit sou kon koop of verdien nie. Die gevolg? Oorloop dankbaarheid!
VERTROU GOD VIR DIE GROTER PRENTJIE.
Hoe meer ons groei in ons verhouding met God, hoe meer leer ons dat ons Hom kan vertrou en dat Hy net die beste vir ons begeer.
VOOR AANTREK KOM UITTREK.
In die Uittrek van my idee-skoene en gaan staan in iemand anders se leef-skoene kan ek begin om te verstaan wie die mens voor my is.
DANKIE LAAT DIE AARDE BEWE.
As ons begin om in selfs die slegte omstandighede God te loof en dankie vir dit te sĂȘ, verras God ons met hoe Hy ons stukkie aarde ook laat bewe.
DANKIE VIR MOEILIKE MENSE.
Elke mens wat jou pad kruis is deel van God se plan om jou nader aan Hom en aan jouself te bring. Aanvaar dit en groei deur dit.
“DANKIE” GROEI UIT ‘N DANKBARE HART.
Vas-gevriesde voorruite kan net ontvries as die hart se dankbaarheids-temperatuur begin styg. Dan begin dit ook spontaan oorloop na ander rondom my.
“BUY A DONKEY!?”
Hoe meer ek rondom my kyk hoe meer begin ek verstaan hoeveel ek het om voor dankbaar te wees en hoe groot God se genade vir my is.
SPOEDWALLE EN GELYK-PAD IS REALITEITE.
Hoe meer ek leer, hoe minder word my seer en dan begin selfs die spoedwalle, lekker uitdagings word. Dan besef ek dat elke spoedwal nuwe verstaan van God, myself en die lewe tot gevolg het.
SPOEDWALLE BREEK ONS SPOED.
Dankie Here vir U genade en U spoedwalle waarmee U my lewens-spoed breek sodat ek net weer perspektief kan kry. Leer my om U lewens-padreëls te gehoorsaam. Amen