Die oomblik as ek wegfokus van die bron van seer en saam met God begin kyk na die groter prentjie, word die hanteer daarvan soveel makliker.



Motivational, inspirational and life changing
Let your radiant beauty shine, celebrate your insanity, be real, be true to yourself, live light!
Die oomblik as ek wegfokus van die bron van seer en saam met God begin kyk na die groter prentjie, word die hanteer daarvan soveel makliker.
Charl, dankie dit bevestig net weer dat ek die regte besluit geneem het. Ek aanvaar nie meer dat ander my blameer vir hul seerkry nie. Ek het genoeg “pa gestaan” daarvoor. Meer as genoeg al verskoning en vergifnis gevra vir ander se foute. Ek het dit nou in die Vader se hande gelos. My vrede lê by HOM.
LikeLike