Hoe nader ek aan God se hart van liefde kom, hoe meer besef ek wat ware liefde is en hoe lief Hy my regtig het. Dan begin ek die warm-kole van Sy liefdes-vuur aandra na ander wat nog in die koute van hierdie wêreld leef. Shalom

Motivational, inspirational and life changing
Let your radiant beauty shine, celebrate your insanity, be real, be true to yourself, live light!