Skip to content

Motivational, inspirational and life changing

Let your radiant beauty shine, celebrate your insanity, be real, be true to yourself, live light!

  • Facebook
  • YouTube
  • Podia
  • Home
  • About
  • Events
  • Get involved
  • Contact

Month: May 2021

Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering, Uncategorized

WAARVOOR IS JY BANG?

May 31, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

Oorwinning oor ons vrese verdwyn as ons begin verstaan wie ons Pappa Vader is en waarheen ons op pad is. GENIET JOU WEEK!

Tagged boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

WATTER KANT TOE FOKUS JY?

May 28, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

Hoe meer ek fokus op Jesus voor my en waarheen ek op pad is, hoe makliker kom ek vry van hierdie ou wêreld en sy kamstige lekkertes.

Tagged boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

HOE SKERP IS JY?

May 27, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

Hoe meer tyd ek en jy spandeer saam met Hom wat ons Hoop is, hoe meer word Hy en waar Hy is, vir ons 'n werklikheid. Die gevolg? Hoopvolle Blydskap en verwagting. Shalom

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

HET JY AL DIE VAKSINE GEKRY?

May 26, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

As jy die Gees-vaksine gekry het, verander alles. Jy kyk nie meer terug en hou vas aan wat jy gemaak glo is nie. Jy kyk vorentoe en sien uit na 'n lewe vir ewig saam met God. Amen

Tagged Afrikaans, boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

HOU AAN TOTDAT JY NIE MEER KAN MIS!

May 25, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

Moenie oefen om iets reg te kry nie. Hou aan oefen totdat jy dit nie meer verkeerd kan doen nie! WANT? Jy is 'n WENNER!

Tagged boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

LEER EN OEFEN MAAK GELOOFS-FIKS

May 24, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

In my "saamwerk" met die Heilige Gees begin die lewe al hoe meer sin maak en groei ek in vertroue en geloofs-waagmoed.GENIET JOU WEEK EN OEFEN!!!

Tagged boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, christelik, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

GELOOF LAAT MENSE LAG!

May 21, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

God is reeds in môre en Hy wil ons paaie gelyk maak, ons slaggate opvul en ons help om ons bestemming te veilig te bereik, as ons net bereid is om na Sy wil te vra en dit te doen.

Tagged boodskap, Boodskappies, Bybel, Charl botha, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

DIE GROOTSTE GESKENK OOIT!

May 20, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

As ons maar net kan begin verstaan wie leef in ons en wat Hy vir ons begeer, sal ons ophou om onsself te frustreer. Begin om die Gees te vertrou om die sluise van strome lewende water oop te trek.

Tagged Boodskappies, Bybel, Charl botha, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

LUISTER, LUISTER wie daar fluister …!

May 19, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

Mens kan net leer, as jy bereid is om te hoor wat daar vir jou gesê word. Meeste van die tyd hoor ons net wat ons wil hoor en mis uit op die wonderlikste voorreg om God se hart vir ons te leer ken.

Tagged Bybel, Charl botha, dagstukkie., Dagstukkies, Inspirasie, Lewe Lig, motiveringLeave a comment
Afrikaans, dagstukkie., Inspirasie, motivering

AGTER DIE SKERMS

May 18, 2021June 2, 2021 livelightcommunity

Daar waar alles gebeur! Die kantoor in die bos! https://www.youtube.com/watch?v=DBlhaRjBIDQ&t=2s

Tagged Charl botha, Lewe Lig, NuusLeave a comment

Posts navigation

Older posts

Join 1,286 other subscribers

Recent Posts

  • GEDULD O GEDULD!
  • MEER IS BETER!
  • WAT WYS JOU LEWE?
  • ALLES OF NIKS!
  • GENOEG IS GENOEG!

Archives

  • January 2022
  • November 2021
  • October 2021
  • September 2021
  • August 2021
  • July 2021
  • June 2021
  • May 2021
  • April 2021
  • March 2019
  • February 2019
  • January 2019
  • December 2018
  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Home
  • About
  • Events
  • Get involved
  • Contact

Contact details

Tel: +27-82 821 6433
Info@livelightcommunity.co.za

Top Posts & Pages

  • VANWAAR EN WAARHEEN OP PAD?
  • Facebook
  • YouTube
  • Podia
Create a website or blog at WordPress.com
  • Follow Following
    • Motivational, inspirational and life changing
    • Join 59 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Motivational, inspirational and life changing
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...