Die lewe het nie 'n "replay" knoppie nie. So maak die beste van die een lewe wat jy het deur saam met Hom wat die LEWE is te leef.
Month: April 2021
FOKUS OP VREUGDE.
Seer en verliese is deel van die lewe. Dit is juis God se manier om ons voor te berei vir dit wat Hy weet die beste vir ons is. Vertrou Hom om jou deur te dra en fokus op die vreugde wat voorlê.